Home
AllMusicListings
AllMusicTalk
MusicNews
Community
Blogs
AllMusicPages
AllMusicBookmarks
AllMusicFun
Music Auctions
Music Apparel
Music Store
|
Nederduits-Gereformeerd (38) Editor's Picks:
» NG Kerk in Suid-Afrika
![]() ![]() Amptelike webwerf van die NGK. Engelse inleiding, en elders leë bladsye. http://www.ngkerk.org.za Sites:
» Afrikaanse Kerk in Nederland
![]() Wykgemeente van Brakpan-Suid-gemeente in Suid-Afrika. Eredienstye, huisgroepe, jeug, lidmaatskap, padkaart en kontakbesonderhede. http://afrikaansekerk.nl » Bergsig-gemeente
![]() Geleë in Newcastle. Afkondigings, doopinligting, die kerkraad, 'n leesrooster, foto-album, preeksketse en preekargief, en voorbidding. http://www.bergsig.org.za » Brackenfell-Proteahoogte-gemeente
![]() Kategese, huweliksorg, jeug- en kinderbedienings, artikels oor die doop en kindernagmaal, geloofsbelydenis en kleingroepe. http://www.proteahoogte.co.za » Die Kerkbode
![]() Amptelike koerant van die NGK. Agrief, intekenbesonderhede, en algemene webskakels. http://www.kerkbode.co.za » Doornpoort-gemeente
![]() Gemeente geleë in Pretoria, Suid-Afrika. Inligting oor leraars, gemeenteaksies, preekargief en foto's. http://www.ngdoornpoort.co.za » Doxa Deo-gemeente
![]() Stadsgemeente geleë in Pretoria, met primêre fokus op studente en kampusse. http://www.doxadeo.co.za » Driehoek-gemeente
![]() Geleë in Vanderbijlpark. Aktuele inligting, die bediening, bybelstudies en dagstukke, geskiedenis van die kerk, 'n padkaart en 'n leesrooster, en kontakbesonderhede. http://ngdriehoek.vaal.co.za » Groblersdal-gemeente
![]() Bladsye oor die vroue- en getuienisbediening, die Erdekruik, Bybelstudie, huisbesoekinligting, steundienste, gebedsversoeke en kontakbesonderhede. http://www.ngkerkgroblersdal.co.za » Heidekoppie-gemeente
![]() Geleë in Brackenfell. Kalender, geskiedenis van die gemeente, algemene inligting, foto-album, gebedsversoeke, die gemeente-orkes en -kerkkoor, 'n artikel oor die kindernagmaal, en hul visie en missie. http://www.ngheidekoppie.org.za » Helderberg-gemeente
![]() Geleë in Somerset-Wes. Bladsye oor gemeenteaktiviteite soos aanbidding, sorg en uitreiking, en algemene inligting oor ontspanning en samesyn. http://www.nghelder.org.za » Heuwelkruin-gemeente
![]() Geleë in Bloemfontein. Algemene inligting, kerkraad, jeugblad, preekargief, afkondigings en sendingbladsy. http://www.ngheuwelkruin.org.za » Horison-Noord-gemeente
![]() Geleë in Gauteng. Algemene inleiding, leraars, lidmaatversorging, maandprogram, uitreikaksies, en nuusbriefie. http://www.metroweb.co.za/~hwc/ » Hugenoot-gemeente
![]() Geleë in Bloemfontein. Eredienstye, bedienings, kampe en omgeegroepe, leraars, die bouprojek, die Hugenotjie, en 'n padkaart. http://www.acmstudios.co.za/kerk/index.htm » Leesrooster
![]() Bybel-leeskalender gebaseer op die siklus van Advent, Kersfees, Paasfees en Pinksterfees. http://www.leesrooster.org.za » Lig
![]() Die ou Voorligter, die amptelike tydskrif van die NGK. Intekenbesonderhede, argief en jongste uitgawe. http://www.lig.co.za » Lyttelton-Oos-gemeente
![]() Lees artikels oor geestelike groei, die Alfa-kursus, aksies en bedieninge, gemeentenuus, en vra vrae of dien versoeke in. http://www.lytteltonoos.org.za » Magalieskruin-gemeente
![]() Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en eredienstye. http://netministries.org/see/churches/ch02786?frame=N » Neos-gemeente
![]() Geleë in Centurion, deel van die Christian Reformed Church. Algemene inleiding en kontakbesonderhede. http://www.neos.co.za » Noordkus-gemeente
![]() Gemeenteprogram en -nuus, hul geskiedenis, artikels oor hoe om 'n Christen te word, foto-album, oordenking, en kontakbesonderhede. http://www.noordkus.co.za » Philippolis-gemeente
![]() Geleë in die Vrystaat. Visie en missie, beskrywing van die kerkgebou, mylpale in hul geskiedenis, leraars, personeel en kontakbesonderhede. Werf ook in Engels. http://www.philippolis.org.za/ng_kerk.htm » Pierre van Ryneveld-gemeente
![]() Algemene inligting, afkondigings, jaarprogram en maandblad, projekte en aksies, preekargief, selgroepe, en ietsie oor die bouprojek. http://www.pvr.co.za/ » Pretoria-Garsfontein-gemeente
![]() Bladsye sluit in 'n jeugblad, Die Gerf, 'n inleiding tot Jesus (ook in Engels), afkondigings, 'n verjaarsdaglys en preekargief. http://www.nggars.co.za » Riebeeckstad-Erfdeel-gemeente
![]() Jaar-, maand- en weekprogramme, eredienstye, preekopsommings, nuus, inligting oor jeugaksies en die omgeegroepe, en 'n bladsy oor die bedieninge. Foto's van die leraars. http://www.erfdeel.ng.org.za » SA Gemeente (Verenigde Koninkryk)
![]() Afrikaans-sprekende kerk gemeente te Londen, met verspreide VK dienspunte. Sluit in besonderhede oor dienstye, sending, bedieninge en kalenders per streek. http://www.sagemeente.com/ » Sasolburg-Wes-gemeente
![]() Ook bekend as Vierankers-gemeente. Program, inligting oor die kerkkantoor en gemeentekoerant, en kontakbesonderhede. http://www.sasolburg.web.za/vierankers/ » Sinode van Oos-Transvaal
![]() Amptelike webwerf van dié sinode. Artikels, bedieninge, lys gemeentes met kontakbesonderhede, leraars en jeugprojekte. http://www.sinoos.co.za » Somerstrand-gemeente
![]() Geleë in Port Elizabeth. Algemene inligting op voorblad, met bladsye oor die visie en missie, sendingwerk, ander bedieninge, die jaarprogram, en 'n nuusbrief. http://home.global.co.za/~ngksomer » Townsview-gemeente
![]() Afkondigings, gebedslys, inligting oor die leraars en algemene inligting. http://www.ngtownsview.org.za/ » Universiteitsoord-gemeente
![]() Geleë in Hatfield, Pretoria, Suid-Afrika. Inligting oor byeenkomste, leraars, aksies, musiek-CD's en preke. http://www.universiteitsoord.co.za » Verwoerdburg-gemeente
![]() 'n Makrogemeente ook bekend as die Kerk sonder Mure. Dagboek, bedieningsinligting, preekargief en algemene inligting. http://www.ksm.co.za » Westville-gemeente
![]() Enkelbladsy met kontakbesonderhede, eredienstye en skakels na Afrikaanse en kerkverwante werwe. http://ngkwestville.myweb.absamail.co.za/ngkwestville%27s%20Home%20Page.htm » Wierdapark-gemeente
![]() Algemene inleiding, bybelstudiestukke, geskiedenis, volwassene-opleiding (ABET) en geloofsbriewe. http://www.ngwierdapark.co.za » Wilgespruit-gemeente
![]() Geleë in Roodepoort. Kantoorbesonderhede, kategese en eredienste, leraars, die Wilgenuus, 'n foto-album, die vroue-aksie, en kontakbesonderhede. http://www.wilgespruit.co.za » Wolmaransstad-gemeente
![]() [JavaScript nodig] Afkondigings, bladsye oor die kommissies en aksies, vroue-, jeug- en kinderklubs, foto-album, kletskamer en kontakbesonderhede. http://www.angelfire.com/pr/ngkwollies/ » Wynberg-gemeente
![]() Geleë in Kaapstad, Suid-Afrika. Bulletin, kalender, lidmaatskap, pastorie, dienstye en nuus. http://www.ngkerkwynberg.co.za This category needs an editor
Last Updated: 2007-01-02 19:09:56 ![]()
The content of this directory is based on the Open Directory and has been modified by AllMusicSearch.com editors |